1990 Sprite Super Sport Caravan in Delmas, Mpumalanga for sale

1990 Sprite Super Sport Caravan
1990 Sprite Super Sport Caravan
1990 Sprite Super Sport Caravan
1990 Sprite Super Sport Caravan
Expired ad
Price:  R 40,000
Edit your ad
Report abuse

Category:  Trailers & Mobile homes

Other: The ad is older than 3 months.

Address:  Delmas Mpumalanga

IN UITSTEKENDE TOESTAND (GESKIK VIR 4 PERSONE). WORD ONDER AFDAK GESTOOR.
STANDAARD TOERUSTING IN WOONWA – VOLTENT MET PALE, GRONDSEIL, YSKAS (12V, GAS EN 120V), STOOF EN GASPLATE, 2 X D/BEDDENS, DRANKKABINET, LOSSTAANDE TAFEL, GASBOTTEL, WASBAK MET WATERKRAAN EN POMPIE EN 25L WATERBOTTEL
ADDISIONELE EKSTRAS –1 X RALLY TENT MET PALE EN 1 X SYKANT
2 X MULTI ROOMS MET PALE (KAN AAN VOLTENT EN / OF RALLY VASGEZIP WORD)
SPAARWIEL
WOONWA IS OKTOBER 2013 GEDIENS EN HERSEEL. GEEN HOUTVROT. GESKIK VIR SLEEPVOERTUIE MET MINIMUM 2000cc ENJIN KAPASITEIT