southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

'n Groot huis met baie buitegeboue en 2 .. - Small Holding For Sale in Delmas, Mpumalanga for sale

'n Groot huis met baie buitegeboue en 2 .. - Small

Slaapkamers:
4
Badkamers:
1
'n Groot huis met baie buitegeboue en 2 woonstelle wat 'n maandelikse inkomste genereer.
Die huis het baie potensiaal en is baie naby aan die N12 gelee wat maklike en vinnige toegang tot groter stede verskaf. Van die buite geboue was eens op n tyd ingerig vir n kleuterskool so u kan selfs met dit begin vir n addisionle inkomste. Daar is selfs die opsie om die verband paaiement oor te neem en slegs R500 000 deposito te betaal vir tyd en wyl u eie lening goedgekeur is

>> Click here to search for more - Houses in Mpumalanga